Stinkhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ocotea bullata
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Magnoliids
Orde: Laurales
Familie: Lauraceae
Genus: Ocotea
Spesie: O. bullata
Binomiale naam
Ocotea bullata
(Burch.) Baill.

Stinkhout (Ocotea bullata) is 'n inheemse boom van Suid-Afrika. Dit staan ook bekend as Swartstinkhout of Warestinkhout. Die boom kom voor langs die Weskus tot in die KwaZulu-Natal en ook in Mpumalanga en Limpopo. Die boom se hout is van hoë gehalte, is baie duur en meubels daarvan gemaak is gesog. Die blare het kenmerkende vratjies of blasies op aan die bokant. Die ovaalvormige vrug word pers wanneer dit ryp is en is omtrent 2 cm lank. Dit het 'n kelk aan die basis en lyk soos 'n akker. Die boom het sy naam gekry weens die feit dat dit stink wanneer dit afgesaag word.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Stinkhout (kategorie)

Bronne[wysig]