Strandfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Strandfontein
Ligging van Strandfontein op 'n kaart (Wes-Kaap)
Strandfontein
Strandfontein
 Strandfontein se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 31°45′20″S 18°13′38″O Koördinate: 31°45′20″S 18°13′38″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Weskus
Munisipaliteit Matzikama
Oppervlak[1]
 - Dorp 4,18 km²  (1,6 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 431
 - Digtheid 103/km² (266,8/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 50.6%
 • Kleurling 14.8%
 • Indiër/Asiër 0.9%
 • Blank 33.2%
 • Ander 0.5%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 69.4%
 • Xhosa 22.6%
 • Engels 3.2%
 • Sotho 2.7%
 • Ander 2.2%
Poskode (straat) 7798
Poskode (posbus) 7798
Skakelkode(s) 027

Strandfontein is 'n vissersdorpie en vakansieoord aan die Atlantiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is suid van Doringbaai en is die noordelikste dorp van die tradisionele Weskus. Die Sishen-Saldanha Spoorlyn draai hier oos , die binneland in deur die Sandveld.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Strandfontein”. Sensus 2011.