Streephaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Streephaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Scyliorhinidae
Genus: Poroderma
Spesie: P. africanum
Binomiale naam
Poroderma africanum
(J. F. Gmelin, 1789)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme

Squalus africanus Gmelin, 1789
Squalus striatus Forster, 1844
Squalus vittatus Shaw, 1798

Die Streephaai (Poroderma africanum) is 'n haai en endemies aan Suid-Afrika. Dit kom voor aan die Suidkus, van Valsbaai tot by die Transkei. Die haai het sewe donker horisontale strepe op sy bolyf en is 'n bodembewoner. Hy word by rotsriwwe aangetref en word 95cm lank. Die eier word in 'n eierkapsule, bekend as 'n meermin- of haaibeursie, gelê. In Engels staan die haai bekend as Striped cat shark en ook as Pyjama shark.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Streephaai (kategorie)
  1. Compagno, L.J.V. (2005). “Poroderma africanum”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2010.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 17 Mei 2010.

Eksterne skakel[wysig]