Strydenburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Strydenburg
Ligging van Strydenburg op 'n kaart (Noord-Kaap)
Strydenburg
Strydenburg
Ligging van Strydenburg op 'n kaart (Suid-Afrika)
Strydenburg
Strydenburg
Koördinate: 29°56′28″S 23°40′38″O Koördinate: 29°56′28″S 23°40′38″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Pixley ka Seme
Plaaslike Munisipaliteit Thembelihle
Stigtingsdatum 1892
Oppervlak
 - Stad 37,99 km²  (14,7 vk m)
Hoogte 1 099 m (3 606 vt)
Bevolking (2001)
 - Stad 2 347
 - Digtheid 62/km² (160,6/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Skakelkode(s) 053

Strydenburg is 'n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika en is 77km noord van Britstown. Die N12 nasionale pad loop deur Strydenburg en skei die dorp van sy lokasie.

Geskiedenis[wysig]

Die Kruiskerk in Liebenberg Straat is 'n nasionale erfenisterrein.

Die dorp is in 1892 deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk op die plaas Roodepan uitgelê en het in 1914 'n munisipaliteit bekom.

Die naam van die dorp beteken "Dorp van stryd" in Nederlands, en spruit uit die verskeie meningsverskille tydens sy ontstaan, onder meer oor wat die dorp se naam moet wees.[1]

Distrik[wysig]

Merinowol is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit. Ander boerdery bedrywighede sluit in: Dorper skaap, verskeie spesie bees en wild.

Bekende boorlinge[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Webskakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Strydenburg (kategorie)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.