Stuttgart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Stuttgart
Fernsehturm-stuttgart by-night.jpg

Kaart Wapen
Locator map S in Germany.svg
Coat of arms of Stuttgart.svg
Logo
RegionStuttgartLogoVersion3farbig.gif
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of Baden-Württemberg (state, greater arms).svg Baden-Württemberg
 Koördinate 48°47′N 9°11′O
 Stigting 945
 Stadstatus 1219
 Oppervlakte:  
 - Totaal 207,36 vk km
 Hoogte bo seevlak 245 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 613 392[1]
 - Bevolkingsdigtheid 2 958/vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 700 000
 - Metropolregion 5 300 000
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Fritz Kuhn (Grüne)
 Amptelike Webwerf stuttgart.de

Stuttgart is die hoofstad van die Duitse deelstaat Baden-Württemberg. Met 613 392 inwoners in die stadsgebied en sowat drie miljoen in die metropolitaanse gebied (Region Stuttgart) is dit die grootste stad in die deelstaat Baden-Württemberg en die sesde grootste in Duitsland.

Stuttgart is die administratiewe en ekonomiese sentrum van Baden-Württemberg en vorm 'n stedelike distrik (Duits: Stadtkreis). Dit is ook die hoofstad van die administratiewe gewes Stuttgart van Baden-Württemberg met vier miljoen inwoners.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Stuttgart (kategorie)