Subhash Kak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Subhash Kak (gebore 26 Maart 1947) is 'n Indiër-Amerikaanse rekenaarwetenskaplike, digter. Hy is 'n professor in Oklahoma State University.

Hy is bekend vir sy werk op inligting teorie en die tweelingparadoks.