Suez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suez
السويس
Satellietbeeld van die hawe.
Satellietbeeld van die hawe.
Ligging van Suez op 'n kaart (Egipte)
Suez
Suez
Koördinate: 29°58′N 32°33′O
Land Vlag van Egipte Egipte
Stigting 1859
Oppervlak
 - Stad 25,4 km²  (9,8 vk m)
Hoogte m (16 vt)
Bevolking (2004)
 - Stad 478 553
Tydsone Egiptiese Standaardtyd (UTC+2)

Suez (Arabies: السويس) is 'n hawestad in Egipte geleë aan die noordelikste punt van die Golf van Suez. Die suidelike ingang van die Suezkanaal is hier geleë. Die stad het 'n bevolking van sowat 500 000 inwoners. Dit beskik oor 'n olie-raffinadery, twee hawens en 'n groot seepoort. Hoofweë en treinspore verbind die stad met Kaïro, Port Said en Ismailia.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Suez (kategorie)