Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1910

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1910 het op 15 September 1910 plaasgevind, en was die eerste verkiesing in die Unie van Suid-Afrika. Stemregte was vir blankes, kleurlinge in die Kaapprovinsie en swarte notabelen in Natal en die Kaapprovinsie gereseweer. Die verkiesing word deur die Suid-Afrikaanse Party van Generaal Louis Botha gewen.

Uitslag[wysig]

Party  % Setels
Suid-Afrikaanse Party 28,4% 66
Unionisteparty 37,6% 36
Arbeidersparty 10,9% 3
Onafhankelikes 22,7% 16
Totaal 99,6% 121