Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1953

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1953 het op 15 April 1953 plaasgevind. Die uitslag was 'n absolute meerderheid vir die regerende Nasionale Party van Eerste Minister D.F. Malan, terwyl die grootste opposisieparty, die Verenigde Party van J.G.N. Strauss het sewe setels verloor. In die aanloop na de verkiesing het die Verenigde Party en die klein sosialedemokratiese Arbeidersparty ooreengekomen so as nie kandidatee in dieseldfe distrikte te nomineer nie.[1]

Die oorwinning van die Nasionale Party verseker dat Malan sou vir 'n tweede term staan en kon apartheidswette versterk.

Uitslag[wysig]

Party Leier  % Setels Verskil
Nasionale Party Dr. D. F. Malan 49,5% 94 +15
Verenigde Party Dr. J.G.N. Strauss 47,6% 57 -8
Arbeidersparty John Christies 2,6% 5 -1
Totaal 100% 155

Verwysings[wysig]

  1. Winkler Prins Jaarboek 1954, door: red. Winkler Prins, blz. 410