Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1966

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wapen van Suid-Afrika.png
Suid-Afrikaanse politiek
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Leier van die Opposisie
Politici
Politieke partye
Grondwetlike Hof
Appèlhof
Hoër Hof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1966 het op 30 Maart 1966 plaasgevind en was deur die Nasionale Party met 'n groot mederheid gewen. Die party het 126 setels (+21) behaal. De opposisie het sleg gevaar. Die Verenigde Party het 10 setels verloor, en die Progressiewe Party het hulle een setel behou.

Die aantal setels te verdeel in die Volksraad was 166, tien meer as by die vorige verkiesing. Ses setels was gereserveer vir blanke kiesers in die mandaatgebied van Suidwes-Afrika (Namibië) - vanaf 1915 deur Suid-Afrika bestuur. Al die setels het aan die NP gegaan.

Uitslag[wysig]

Party Leier  % Setels Verskil
Nasionale Party Hendrik Frensch Verwoerd 58,6% 126 +21
Verenigde Party De Villiers Graaff 37,4% 39 -10
Progressiewe Party Jan Steytler 3,1% 1 -
Totaal 99,1% 166