Suid-Afrikaanse wyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Afrikaanse wyne en kaas

Suid-Afrikaanse wyn is wyn wat in Suid-Afrika vervaardig word. Die produksie van wyn is hoofsaaklik gekonsentreer rondom Kaapstad, met groot druiweplantasies en produksiesentra by Paarl, Stellenbosch en Worcester. Suid-Afrikaanse wyn is wêreldwyd bekend.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: