Suid-Asië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wes-Asië volgens die normale definisie.

Suid-Asië of Suidelike Asië is 'n geografiese gebied in die suide van Asië. Die gebied word in die noordooste, noorde en die noordweste deur berge van die res van Asië geskei. Dit word soms ook die Indiese subkontinent genoem. Gewoonlik word die volgende lande hierby ingesluit:

Volgens die Verenigde Nasies se definisie word Iran ook by die substreek ingesluit.

Hoewel Tibet deel van Volksrepubliek van Sjina is, word dit om kulturele redes soms ook by Suid-Asië ingedeel.

Suid-Asië beslaan ongeveer 4,5 miljoen km² wat ongeveer 10% van oppervlak van Asië is. Dit is een van die armste streke ter wêreld waar ongeveer 20% van die wêreldbevolking woon.

Indië, Pakistan, Bangladesj, Sri Lanka, Nepal, Bhoetan en die Maledive behoort sedert 1985 aan die Suid-Asiatiese Vereniging vir Plaaslike Samewerking (SAARC). Afganistan het in 2007 by die organisasie aangesluit.

Eksterne skakels[wysig]

Gebiede van die Wêreld

Location of Africa.svg

Afrika

Noord (Midde-Ooste)  · Suid van die Sahara (Sentraal · Suider · Wes · Oos)

Location of America.svg

Amerikas

Noord · (Noordelike · Middel · Sentraal · Karibiese Gebied) · Suid · Anglo · Latyns

Location of Asia.svg

Asië

Sentraal · Oos · Noord (Verre-Ooste) · Suid (Indiese subkontinent) · Suidoos · Suidwes (Midde-Ooste)  · Wes

Location of Europe.svg

Europa

Sentraal · Noord · Suid · Wes · Oos

LocationOceania.png

Oseanië

Australasië (Australië · Seeland) · Melanesië · Mikronesië · Polinesië

LocationPolarRegions.png

Poolgebiede

Arktika · Antarktika

LocationOceans.png

Oseane

Wêreld · Arktiese · Atlantiese · Indiese · Stille · Suidelike

LocationOceans.png

Seë

Oorsig van Seë

Sien ook Kontinente van die wêreld