Suid-Oos distrik, Botswana

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Oos distrik

Botswana-South-East.png

Land: Vlag van Botswana Botswana
Hoofstede: Ramotswa en Gaborone
Oppervlakte: 1 780km²
Bevolking: 276 319
Bevolkingsdigtheid: 155.24km²

Die Suid-Oos distrik is die kleinste van die 9 distrikte in die Suider-Afrikaanse land, Botswana. Die distrik het in 2001 'n bevolking van 276 319.

Distrikte van Botswana Flag of Botswana.svg

Ghanzi - Kgalagadi - Kgatleng - Kweneng - Noord-Oos - Noord-Wes - Sentraal - Suid - Suid-Oos