Suid-Yorkshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suid-Yorkshire
Unofficial County Flag of South Yorkshire.png
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
South Yorkshire UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Suid-Yorkshire
Oppervlakte 1 552 km2
Bevolking 1 343 900 (2011)
Bevolkingsdigtheid 866 inw./km2
Distrikte en Unitêre owerhede
South Yorkshire numbered districts.svg
  1. Sheffield
  2. Rotherham
  3. Doncaster
  4. Barnsley

Suid-Yorkshire (Engels: South Yorkshire) is 'n Metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit in die stede Sheffield, Doncaster, Rotherham en Barnsley. Suid-Yorkshire het 'n bevolking van 1 343 900 in 2011 gehad, en is die 10de grootste graafskap in Engeland.