Suideiland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suideiland
Inheemse naam: South Island (Engels)
Te Wai Pounamu en Te Waka a Māui (Maori)
Satelliet van die Suideiland in Nieu-Seeland
Satelliet van die Suideiland in Nieu-Seeland
Geografie
Ligging Nieu-Seeland, Oseanië en Stille Oseaan
Koördinate 43°59′S 170°27′O
Argipel Nieu-Seeland
Oppervlak 150 437 vk km
Hoogste punt Aoraki/Mount Cook 3 754 m
Administrasie
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Hoofstad Wellington
Grootste stad Christchurch (380 900)
Elizabeth II Elizabeth II
Demografie
Bevolking 1 038 600
Bevolkingsgroepe Europeërs en Maori
Die wêreld se twaalfde grootste eiland en die grootste eiland van Nieu-Seeland
Kaart van die Suideiland.

Die Suideiland (Engels: South Island, Maori: Te Wai Pounamu en Te Waka a Māui) is een van die twee hoofeilande van Nieu-Seeland, wat deur die Cook-straat van die Noordeiland geskei word. Die Suideiland het 'n oppervlakte van 150 437 km² en 'n bevolking van 1 038 600 in 2012 gehad. Dit is die 12de grootste eiland ter wêreld, die grootste van Nieu-Seeland en die tweede mees bevolkte eiland van die land.

Die Maori-name van die eiland beteken "Jadewater" (Te Wai Pounamu) en "die kano van die Māui" (Te Waka a Māui), wat van die vorm van die eiland afgelei is. Die twee grootste stede op die Suideiland is Christchurch (363 200) en Dunedin (126 900).