Suidelike Shetlandeilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suidelike Shetlandeilande
Kaart van die Suidelike Shetlandeilande
Kaart van die Suidelike Shetlandeilande
Geografie
Ligging Antarktika, Suidelike Oseaan
Suidelike Atlantiese Oseaan
Koördinate 62°00′S 58°00′W
Hoofeilande King George Island
Oppervlak 3 687 vk km (1 423,6 vk myl)
Hoogste punt Mount Foster 2 105 m (6 906 voet)
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Oorsese gebied Brits-Antarktiese Gebied
Vlag van Argentinië Argentinië
Provinsie Argentyns-Antarktika
Demografie
Bevolking 0
Geadministreer onder die Antarktiese Verdrag
Ligging van die Suidelike Shetlandeilande
Die Drake-seestraat tussen die Suidelike Shetlandeilande en Suid-Amerika
Topographic map of Livingston Island, Greenwich, Robert, Snow and Smith Islands.

Suidelike Shetlandeilande (Engels: South Shetland Islands, Spaans: Islas Shetland del Sur) is 'n groep van eilande in die suidelike Atlantiese Oseaan naby die Antarktiese skiereiland. Die Suidelike Shetlandeilande is in die suidooste van Suid-Amerika geleë en word geëis deur Argentinië as deel van Argentyns-Antarktika, deur Chili as deel van Antártica Chilena en deur die Verenigde Koninkryk as deel van die Brits-Antarktiese Gebied. In die noorde lê die Falkland-eilande en in die noordooste lê die Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande.