Suidelike distrik, Israel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Suidelike distrik)
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Suidelike distrik in Israel (rooi)

Die Suidelike distrik (Hebreeus: מחוז הדרום) is een van Israel se 6 distrike. Die hoofstad is Beer-sjewa (Beer'sheva) en die grootste stad is Ashdod. Die distrik het 'n bevolking van sowat 1 miljoen


Distrike van Israel Flag of Israel
Haifa | Jerusalem | Noordelike | Tev Aviv | Sentrale | Suidelike