Suidelike geelkuifpikkewyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suidelike geelkuifpikkewyn
Volwasse Suidelike geelkuifpikkewyn
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Sphenisciformes
Familie: Spheniscidae
Genus: Eudyptes
Spesie: E. chrysocome
Binomiale naam
Eudyptes chrysocome
(J.R.Forster, 1781)
Subspesies

Sien teks:

  • E. c. chrysocome – Westelik
  • E. c. filholi – Oostelik
Sinonieme

Aptenodytes chrysocome J.R.Forster, 1781
Aptenodytes crestata J.F. Miller, 1784
Eudyptes crestatus (J.F. Miller, 1784)

Die Suidelike geelkuifpikkewyn (Eudyptes chrysocome) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 45 - 55 cm groot en weeg 2 - 3 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif. In Engels staan die voël bekend as Southern rockhopper penguin.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eudyptes chrysocome”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.