Suidpoolroofmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suidpoolroofmeeu
'n Suidpoolroofmeeu
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Stercorariidae
Genus: Stercorarius
Spesie: S. maccormicki
Binomiale naam
Stercorarius maccormicki
(Saunders, 1893)

Die Suidpoolroofmeeu (Catharacta maccormicki) is 'n seldsame deurtogvoël in Suider-Afrika en aas om vistreilers. Die voël is 53 - 60 cm lank, 1.2 - 1.5 kg groot met 'n vlerkspan van 1.3 m. In Engels staan die voël bekend as die South Polar Skua.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Suidpoolroofmeeu (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Stercorarius maccormicki”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.