Suikerbosrand-natuurreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suikerbosrand-natuurreservaat
Land Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Naaste dorp Heidelberg
Ligging van Suikerbosrand-natuurreservaat op 'n kaart (Suid-Afrika)
Suikerbosrand-natuurreservaat
Suikerbosrand-natuurreservaat
Koördinate: 26°30′0″S 28°15′0″O Koördinate: 26°30′0″S 28°15′0″O
Oppervlak 11 595 ha
Openingsjaar Maart 1974
Bestuursliggaam Gauteng Regering
'n Kloof in die Suikerbosrand-natuurreservaat.

Die Suikerbosrand-natuurreservaat is 'n natuurreservaat by Heidelberg, Gauteng. Dit is vernoem na die suikerbos wat volop in die reservaat voorkom. Plantegroei wissel van oop grasvlaktes met kranse en klowe tot beboste valleie en fynbos. 'n Verskeidenheid diere kom voor in die reservaat soos blesbok, bobbejaan, eland, gewone duiker, vaalribbok, koedoe, oorbietjie, rooihartbees, steenbok, springbok, swartwildebees en sebra.

'n Groot verskeidenheid van voëls word ook in die reservaat aangetref, soos die bergpatrys, rooivlerkpatrys, rooiborsjakkalsvoël, rooikeelflap, witkruisarend, Kaapse wewer,

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: