Sulechów

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sulechów
Panorama van Sulechów
Panorama van Sulechów
Vlag van Sulechów
Vlag
Wapen van Sulechów
Wapen
Ligging van Sulechów
Ligging van Sulechów
Koördinate: 52°05′0″N 15°37′0″O
Administrasie
Staat Pole
Woiwodskap Lubusz
Stigting 1319
Regering
 - Burgemeester Ignacy Odważny
Oppervlak
 - Stedelik 6 8 km² (2 6 vk m)
Bevolking (2009)
 - Stad 17 416
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 561 2/km² (6 633 4/vk m)
Tydsone CET (UTC+1) (UTC)
 - Somer (DST) CEST (UTC+2) (UTC)
Webwerf: Sulechów

Sulechów (Duits: Züllichau) is 'n stad in die Poolse Woiwodskap Lubusz in die streek van Zielona Góra. Die stad is die administratiewe sentrum van Gmina Sulechów.

Geskiedenis[wysig]

Die stadsaal van Sulechów

Die gebied was oorwin deur Hertog Mieszko I van Pole in 990 en het in 1138 deel geword van die Hertogdom van Silesië. Die eerste verwysing ná die nedersetting deur Waldemar van Askanië dateer uit die jaar 1319, waar Sulechów vir Brandenburg verower is. Waldemar het in dieselfde jaar gesterf en die ligging val weer terug na die Piast Hertogdom van Glogow.

In 1482 het hertog Jan II die Mad uiteindelik Sulechów saam met die naburige dorpie Krosno aan Brandenburg onder keurvors Albrecht III oorgedra. 'n deel van die Neumark-distrik het sedert 1537 en Züllichau sedert 1815 tot die Pruisiese provinsie van Brandenburg behoort. In 1945 is dit met die implementering van die Oder-Neisse lyn volgens die Potsdam-ooreenkoms aan Pole oorgedra.

Seuns en dogters van die stad[wysig]

Susterstede[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Sulechów (kategorie)