Suliformes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suliformes
Morus bassanus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Infraklas: Neognathae
Orde: Suliformes
Families

Fregatidae
Sulidae
Phalacrocoracidae
Anhingidae

Suliformes is 'n orde van voëls. Die orde omvat 4 families met in totaal van 55 spesies.[1]

Die orde is deur die Internasionale Ornitologiese Vereniging voorgestel.[2] Dit het onlangs aan die lig gekom dat die tradisionele Pelecaniformes polifileties is (lyk verwant, maar deel nie dieselfde voorouers nie), en dus opgedeel moet word om hul ware evolusionêre verwantskappe te weerspieël.

Christidis & Boles (2008) verwys na die orde as "Phalacrocoraciformes".

Taksonomie[wysig]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Suliformes (kategorie)