Suman Sahai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suman Sahai
Burgerskap Indië
Vakgebied Biochemie
Alma mater Indian Agricultural Research Institute
Toekennings Order of the Golden Ark, Borlaug Award, Padma Shri

Suman Sahai is 'n Indiese aktivis en die stigter van "Gene Campaign".

Loopbaan[wysig]

Sahai het 'n Ph.D. van die Indian Agricultural Research Institute (1975).[1] Sy het gewerk aan die Universiteit van Alberta, Universiteit van Chicago, en die Universiteit van Heidelberg, waar sy haar habilitasie in menslike genetika gedaan het.[2] Volgens die Web of Science het Sahai meer as 40 artikels, meestal oor beleid kwessies met betrekking tot geneties-gemodifiseerde organismes, wat meer as 150 keer aangehaal syn (h-indeks = 7).[3]

Toekennings[wysig]

Omstredenheid[wysig]

In April 2013 is getoon dat Sahai plagiaat gepleeg het in haar habilitasie tesis,[6] wat ingedien was aan die Universiteit van Heidelberg in 1986.[7] Verder is sy beskuldig haarself as 'n professor daardie Universiteit gepresenteer te het, sonder sy ooit werklik so 'n posisie beset het.[6] Op 14 April 2013 het die Universiteit van Heidleberg bevestig dat plagiaat plaasgevind het, dat Sahai geen reg het om haarself 'n professor van die Universiteit van Heidelberg te noem, en dat haar habilitasie is teruggetrek.[6]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 "How I made it: Suman Sahai : Aspire", India Today, 2010-04-29. URL besoek op 2013-03-29.
  2. Dr Suman Sahai: Curriculum vitae”. World Academy of Art and Science. URL besoek op 2013-04-12.
  3. Web of Science, accessed 2013-03-29.
  4. "Subba Rao, Suman Sahai get Borlaug award", The Hindu, 2004-01-31. URL besoek op 2013-03-29.
  5. Press Information Bureau English Releases: Padma Awards Announced”. Government of India. URL besoek op 2013-03-29.
  6. 6,0 6,1 6,2 Köppelle, Winfried (2013-04-09). “Heidelberger Habilitations-Humbug” (in German). Laborjournal (4): 14–17.
  7. Sahai, Suman: Elucidation of the role of neurotransmitter glutamate in normal and abnormal mental function”. HEIDI. University Library Heidelberg. URL besoek op 2013-04-12.