Sumeriese boustyl

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Ziggoerats wat in Ur gebou is, is die bekendste voorbeeld van die Sumeriese boustyl. Die Sumeriese beskawing is bekend as vir van die oudste argitekture. Die Sumeriese argitektuur het bestaan uit lokaal beskikbare materiaal. Kleigebonde bondels riete het gedien as strukturele raamwerke vir hutte asook sale. Songebakte kleistene is gebruik om mure te bou tussen hierdie stutpilare. Verskeie paleise en tempels met binnehowe is deur die Sumeriërs gebou.