Sutsjou, Jiangsu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sutsjou
苏州
Suzhou montage.jpg
Vlag van Sutsjou
Vlag
Official seal of Sutsjou
Seël
Ligging van Sutsjou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Sutsjou
Sutsjou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 31°18′00″N 120°36′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Jiangsu
Stigting 514 v.C.
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Jiang Hongkun (蒋宏坤)
 - Burgemeester Zhou Naixiang (周乃翔)
Oppervlak
 - Stad 8 488,42 km²  (3 277,40 vk m)
 - Stedelik 2 743 km² (1 059 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 10 465 994
 - Digtheid 1 200/km² (3 200/vk m)
 - Stedelik 5 349 000
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 000/km² (5 100/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 215000
Skakelkode(s) 512
Webwerf: suzhou.gov.cn

Sutsjou (Sjinees: 苏州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 10 465 994 in 2010. Die stad is net wes van Sjanghai geleë in die Jangtse-delta naby die kus van die Oos-Sjinese See en is danksy sy ligging een van Sjina se vinnigste groeiende stede.

Die stad het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar en is veral bekend vir sy kanale, daarom word Sutsjou ook die "Venesië van die ooste" of "Venesië van Sjina" genoem. Die klassieke tuine van Sutsjou is in 1997 deur UNESCO as 'n wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]