Suurvy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Suurvy
Suurvy, Weskus Nasionale Park, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Core eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Carpobrotus
Spesie: C. edulis
Binomiale naam
Carpobrotus edulis
(L.) N.E. Br

Die Suurvy (Carpobrotus edulis) is 'n plant aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom en word tot 8 cm groot. Dit staan ook bekend as die hotnotsvy, ghoenavy of perdevy. Dit is 'n rank sukkulent met dik, vlesige blare wat houtagtig word met ouderdom. Die blomme is geel en verbleik tot ligpienk tussen Augustus en Oktober. Die blomme is 'n trekpleister vir insekte. Die blaarsap verlig bloublasie- en jellievissteke. Die plant groei op duine; dit is 'n goeie stabiliseerder van duine.

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: