Swaelstert-valkvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swaelstert-valkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
(Bateson, 1885
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Superfamilie: Cirrhitoidea
Familie: Cirrhitidae
Genus: Cyprinocirrhites
(Tanaka, 1917)[1][2]
Spesie: C. polyactis
Binomiale naam
Cyprinocirrhites polyactis
(Bleeker, 1874))[3]
Sinonieme

Die Swaelstert-valkvis (Cyprinocirrhites polyactis) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as Swallowtail hawkfish.

Voorkoms[wysig]

Die lyf en vinne is 'n dowwe geel tot oranje-bruin van kleur. Die vis word tot 10 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis leef bokant koraal riwwe in water wat 10 – 50 m diep is en eet soöplankton.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Tanaka S., 1917. Three new species of Japanese fishes. Dobutsugaku Zasshi (Zool. Mag. Tokyo) v. 29. 268-269.
  2. uBio (en)
  3. Bleeker, P., 1874. Sur les espèces insulindiennes de la famille des Cirrhitéoïdes. Verslagen en Mededeelingen der Koninklijke Akademie van Wetenschappen. Afdeling Natuurkunde. v. 15: 1-20.
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig]