Swaelstertstormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swaelstertstormswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Hydrobatinae
Genus: Oceanodroma
Spesie: O. leucorhoa
Binomiale naam
Oceanodroma leucorhoa
(Vieillot, 1818)

Die Swaelstertstormswael (Oceanodroma leucorhoa) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 19 - 22 cm groot en weeg 40 - 50 g met 'n vlerkspan van 45 - 50 sentimeter. Daar broei 8 mijoen pare in Noord-Atlantiese en Noord-Stille Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Leach's storm-petrel.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Oceanodroma leucorhoa”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 7 Desember 2012.