Swarteend

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swarteend
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Anseriformes
Familie: Anatidae
Genus: Anas
Spesie: A. sparsa
Binomiale naam
Anas sparsa
Eyton, 1838
Subspesies
Sien teks

Die swarteend is 'n algemene standvoël in Suidelike Afrika.

Identifikasie[wysig]

48–57 cm. Die Swarteend is omtrent totaal swart, met wit vlekke op die rug en helder oranje bene en pote.

Habitat[wysig]

Die habitat is hoofsaaklik riviere en vloeiende water strome gedurende die dag en groot oop oppervlaktes water gedurende die nag. Die eende eet larwes en papies wat normaalweg onder klippe voorkom, klein water diertjies, plantmeteriaal, sade, klein visse en slakke.

Verspreiding[wysig]

Hierdie eende kom voor in Sentraal-Afrika en Suidelike-Afrika. Die witrugeend kom veral in die oostelike dele van Suider-Afrika voor.

Geluid[wysig]

Die eend uiter hoë-noot fluit.

Subspesies[wysig]

  • A. s. sparsa
  • A. s. leucostigma

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: African black duck / Black duck / black river duck / West African black duck / South African black duck / Ethiopian black duck
  • Duitse naam: Schwarzente
  • Wetenskaplike naam: Anas sparsa

Sien ook[wysig]