Swartkopmees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartkopmees
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. rufiventris
Binomiale naam
Parus rufiventris
Barboza du Bocage, 1877

Die Swartkopmees (Parus pallidiventris) is 'n plaaslike en skaars standvoël in miombo-boomveld, soms ook in gevestigde mapanieboomveld. Die voël is 14 cm groot en weeg 16 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cinnamon-breasted Tit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Parus rufiventris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.