Swartkroontjagra

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartkroontjagra
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Tchagra
Spesie: T. senegala
Binomiale naam
Tchagra senegala
(Linnaeus, 1766)

Die Swartkroontjagra (Tchagra senegalus) is 'n algemene standvoël van savanne, ruigtes en rivierstruikgewas. Die voël is 22 cm groot en weeg 54 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-crowned Tchagra.

Tchagra australis (bo) en Tchagra senegala
volwasse mannetjies

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Tchagra senegalus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.