Swartneksterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartneksterretjie
Swartneksterretjie in Australië.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Sterna
Spesie: S. sumatrana
Binomiale naam
Sterna sumatrana
Raffles, 1822

Die Swartneksterretjie (Sterna sumatrana) is 'n voël en swerwer na die ooskus van Suider-Afrika uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle slaap soms by riviermondings saam met ander sterretjies. Die voël is 30 cm lank, 90 g groot met 'n vlerkspan van 60 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black-naped Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swartneksterretjie (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sterna sumatrana”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.