Swartoogtiptol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartoogtiptol
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Pycnonotidae
Genus: Pycnonotus
Spesie: P. barbatus
Binomiale naam
Pycnonotus barbatus
(Desfontaines, 1789)
Die verspreiding van die swartoogtiptol in Suider-Afrika
Die verspreiding van die swartoogtiptol in Suider-Afrika

Die Swartoogtiptol (Pycnonotus barbatus) is 'n sangvoël in die familie van tiptolle.

Swartoogtiptolle is 19-21 cm lank met 'n vaal- tot donkergrys veredos en 'n lang stert. Die kop is roetswart, tussen die oog en die snawel byna geheel en al swart. Die vlerke is donkergrys en die stert is dofswart. Die buik is liggrys-bruin met 'n wit anale streek.

Die voëls is omnivore, wat hoofsaaklik vrugte eet, maar voed ook op insekte.

Hulle lê meestal 2 tot 3 eiers, wat in 12 dae uitgebroei word. Die kleintjies word deur beide ouers grootgemaak.

Suid-Afrikaanse voëls[wysig]

Eksterne skakels[wysig]