Swartpensglansspreeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartpensglansspreeu
'n Swartpensglansspreeu in Kenia.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Lamprotornis
Spesie: L. corruscus
Binomiale naam
Lamprotornis corruscus
Nordmann, 1835

Die Swartpensglansspreeu (Notopholia corruscus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in kus- en rivierwoude. Die voël is 'n ongereelde besoeker in die verre suide van sy gebied. Die voël is 19 cm groot en weeg 46 - 68 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-bellied Starling.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]