Swartpenssuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartpenssuikerbekkie
Bewaringstatus
Nie erken (IUBN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Cinnyris
Spesie: C. shelleyi
Binomiale naam
Cinnyris shelleyi
(Alexander, 1899)
Sinonieme
  • Nectarinia shelleyi
  • Nectarinia hofmanni

Die Swartpenssuikerbekkie (Cinnyris shelleyi) is 'n seldsame standvoël en nomade in breëblaarboomveld. Die voël kom in die Oos-Caprivi voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Shelley's Sunbird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]