Swartpiek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartpiek
Mannetjie
Wyfie in Botswana
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Myrmecocichla
Spesie: M. formicivora
Binomiale naam
Myrmecocichla formicivora
(Vieillot, 1818)

Die Swartpiek (Myrmecocichla formicivora) is 'n endemiese, algemene standvoël in oop, plat landskappe, veral kortgrasveld. Hulle verkies gebiede besaai met termiethope. Hulle kom in groepies voor. Die voël is 17 - 18 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ant-eating Chat.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Myrmecocichla formicivora”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.