Swartsperwer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartsperwer
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(or Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Accipiter
Spesie: A. melanoleucus
Binomiale naam
Accipiter melanoleucus
Smith, 1830

Die Swartsperwer (Accipiter melanoleucus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom in woude en plantasies in Suider-Afrika. Die voël is 46 - 58 cm groot, weeg 510 - 1000 g met 'n vlerkspan van 90 - 95 cm. In Engels staan die voël bekend as Black Sparrowhawk.

'n Swartsperwer smul aan 'n Groot-rooioogtortelduif.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Accipiter melanoleucus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.