Swartsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartsterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Chlidonias
Spesie: C. niger
Binomiale naam
Chlidonias niger
(Linnaeus, 1758)
Subspesies
  • C. n. niger
  • C. n. surinamensis

Die Swartsterretjie (Chlidonias niger) is 'n voël en redelik algemeen aan die noord en sentraal Nimibiese-kus en kom ook in klein getalle in KwaZulu-Natal voor. Hulle is seldsaam elders. Die voël is 22 - 24 cm lank, 50 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 65 cm. In Engels staan die voël bekend as die Black Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swartsterretjie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Chlidonias niger”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.