Swartsuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartsuikerbekkie
Mannetjie in Greyton, Wes-Kaap.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Nectariniidae
Genus: Chalcomitra
Spesie: C. amethystina
Binomiale naam
Chalcomitra amethystina
(Shaw, 1812)
Sinonieme

Nectarinia amethystina

Die Swartsuikerbekkie (Chalcomitra amethystina) is 'n algemene standvoël, nomade en plaaslike trekvoël in boomveld, woudrand en tuine. Sommige voëls trek in die winter weg uit die dorre gebiede. Die voël is 15 cm groot en weeg 11 - 19 gram. In Engels staan die voël bekend as die Amethyst Sunbird.

Wyfie
Mannetjie

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Nectarinia amethystina”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.