Swartvlieëvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartvlieëvanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Muscicapidae
Genus: Melaenornis
Spesie: M. pammelaina
Binomiale naam
Melaenornis pammelaina
(Stanley, 1814)

Die Swartvlieëvanger (Melaenornis pammelaina) is 'n algemene standvoël wat leef in breëblaarboomveld, savanne en woudrande. Die voël kom in die ooste van Suid-Afrika vanaf Port Elizabeth, Limpopo, Mpumalanga, Mosambiek, Zimbabwe en die noorde van Botswana en Namibië voor. Die voël is 18 - 20 cm groot en weeg 24 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Black Flycatcher.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swartvlieëvanger (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Melaenornis pammelaina”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.