Swartwangparkiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartwangparkiet
Swartwangparkiete in Londen se dieretuin, Engeland.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Psittaciformes
Superfamilie: Psittacoidea
Familie: Psittaculidae
Subfamilie: Agapornithinae
Genus: Agapornis
Spesie: A. nigrigenis
Binomiale naam
Agapornis nigrigenis
Sclater,WL, 1906
Verspreiding
Verspreiding

Die Swartwangparkiet (Agapornis nigrigenis) is 'n gelokaliseerde, algemene voël in sy klein gebied in Suidwes-Zambië. Die omvang van sy swerwery na Suider-Afrika is onbekend. Die voël se status is kwesbaar. Die voël is 14 - 15 cm lank en 35 - 46 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Black-cheeked Lovebird.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Swartwangparkiet (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Agapornis nigrigenis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.