Swjatoslaf III van Wladimir

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swjatoslaf III van Wladimir
Grootprins van Wladimir-Soezdal
Periode 1246–1248
Voorganger Jaroslaf II
Opvolger Andrei II
Huis Rjoerik
Vader Wsewolod die Groot Nes
Moeder Maria Sjwarnowna
Gebore 27 Maart 1196
Oorlede 3 Februarie 1252

Swjatoslaf III (Russies: Святослав III Всеволодович; 27 Maart 11963 Februarie 1252) was van 1246 tot 1248 grootprins van Wladimir-Soezdal.

Hy was die sesde seun van Wsewolod die Groot Nes en Maria Sjwarnowna. Sy bewind in Wladimir was kort en sonder enige noemenswaardige gebeure. In 1248 het sy broerskind, Michail Chorobrit van Moskou, die stad Wladimir ingeneem en Swjatoslaf verdryf. Swjatoslaf is op 3 Februarie 1252 oorlede.


Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Grootprinse en tsare van die Rjoerik-dinastie
Grootprinse Rjoerik · Oleg · Igor I · Olga · Swjatoslaf I · Jaropolk I · Wladimir I die Grote · Swjatopolk I · Jaroslaf I die Wyse · Isjaslaf I · Swjatoslaf II · Wsewolod I · Swjatopolk II · Wladimir Monomach · Mstislaf I · Jaropolk II · Wsewolod II · Igor II · Isjaslaf II · Joeri I Dolgoroeki · Andrei Bogoljoebski · Michail van Wladimir · Wsewolod die Groot Nes · Konstantyn · Joeri II · Jaroslaf II · Swjatoslaf III · Andrei II · Aleksander Nefski · Jaroslaf III van Twer · Wasili · Dmitri I · Andrei III · Michail · Joeri III · Dmitri II · Aleksander · Iwan I · Semjon die Trotse · Iwan II · Dmitri Donskoi · Wasili I · Wasili II · Iwan III die Grote · Wasili III
Tsare Iwan IV die Verskriklike · Fjodor I