Syd Nomis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Syd Nomis Sportportaal
Volle naam Sydney Harold Nomis
Geboortedatum 15 November 1941 (1941-11-15) (73 jaar oud)
Geboorteplek Johannesburg, Suid-Afrika
Skool Marist Brothers (Johannesburg)
Beroep Drukker, Agent
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, Senter
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Wanderes, Old Jeds
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1965-1972 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 25 18

Syd Nomis (1941 - ) was 'n Springbokrugbyspeler. Hy trek vir die eerste keer die Springbok trui aan op die 1965 Nieu-Seeland toer maar speel in geen toets nie. Hy het in 1967 sy eerste toets gespeel en daarna in vyf-en-twintig agtereenvolgende toets gespeel. Hy speel sy laaste toets teen Engeland op Ellispark in 1971. Hy het 6 toets drieë gedruk.

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Syd Nomis by www.genslin.us/bokke