Sydney, Nova Scotia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sydney
Baile Shidni
Sydney, Nova Scotia, 01 Jan 2011.jpg
Ligging van Sydney op die Kaap-Breton-eiland
Ligging van Sydney op die Kaap-Breton-eiland
Koördinate: 46°08′06″N 60°11′29″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Nova Scotia
Stigting 1785
Stad 1904
Ontbind 1 Augustus 1995
Oppervlak
 - Dorp 25,2 km²  (9,7 vk m)
Hoogte 66 m (216 vt)
Bevolking (2006)
 - Dorp 33 012
 - Digtheid 957/km² (2 486/vk m)
Tydsone ATS (UTC-04:00)
 - Somer (DST) ADST (UTC-03:00)
Poskode B1L - S
Skakelkode(s) 270, 304, 371, 536-9 549 560 561-7, 574, 577, 578, 595
Webwerf: sydney.capebretonisland.com

Sydney (Skots-Gaelies Baile Shidni) is 'n stedelike gemenskap (Engels: urban community) in die Kaap-Breton-streeksmunisipaliteit (Cape Breton Regional Municipality) van die Kanadese provinsie Nova Scotia.

Sydney is in 1904 geïnkorporeer en op 1 Augustus 1995 ontbind nadat dit by die streeksmunisipaliteit ingesluit is. Sydney is die grootste stedelike sentrum van die Kaap-Breton-eiland met 'n bevolking van 33 012 (2006). Dit vorm saam met Sydney Mines, North Sydney, New Waterford en Glace Bay die Industriële Kaap-Breton-streek (Industrial Cape Breton).