Sydney Voetbalstadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Sydney Voetbalsdation
Allianz-stadion
Moore Park Aussie Stadium 2.JPG
Ligging Sydney, Australië
Koördinate 33°53′21″S 151°13′31″O Koördinate: 33°53′21″S 151°13′31″O
Eerste sooi gespit 1986
Geopen 1988
Eienaar Sydney Krieketveldtrust
Operateur Sydney Krieketveldtrust
Oppervlak Gras
Boukoste A$68 miljoen
Argitek Philip Cox, Richardson en Taylor
Tuisveld van
Sydney Roosters (NRL) (1988-huidig)
Suid-Sydney Rabbitohs (NRL) (1988-1999, 2002-2005)
Waratahs (Superrugby) (1996-huidig)
Sydney FC (A-liga) (2005-huidig)
Wests Tigers (NRL) (2009-huidig)
Kapasiteit
45,500

Die Sydney Voetbalstadion (ook bekend as die Allianz-stadion weens borgskapredes) is ’n stadion in Sydney, Australië wat vir rugby, rugby league en sokker aangewend word.


Verwysings[wysig]