Tadoussac

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tadoussac
'n Uitsig oor Tadoussac
'n Uitsig oor Tadoussac
Ligging van Tadoussac op 'n kaart (Quebec)
Tadoussac
Tadoussac
Koördinate: 48°09′00″N 69°43′00″W
Land Vlag van Kanada Kanada
Provinsie Quebec
Region Côte-Nord
Regionale County La Haute-Côte-Nord
Stigting 1600
Geïnkorporeer op 10 Oktober 1899
Regering
 - Burgemeester Hugues Tremblay
Oppervlak
 - Dorp 194,1 km²  (74,94 vk m)
 - Land 53,98 km² (20,84 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 813
 - Digtheid 15,1/km² (39/vk m)
Tydsone EST (UTC-05:00)
 - Somer (DST) EDT (UTC-04:00)
Poskode G0T 2A0
Skakelkode(s) 418 en 581
Webwerf: tadoussac.com

Tadoussac is 'n dorp in Quebec, sowat 130 myle (210 km) suid-wes van Quebecstad, met sowat 800 inwoners in 2011. Dit is Frankryk se eerste handelspos op die vasteland van Nieu-Frankryk (nou Quebec) en word in 1600 deur Pierre de Chauvin, Sieur de Tonnetuit, gestig. Aanvanklik is 'n klein "habitation" opgerig, maar van die 16 mans in die nedersetting oorleef net vyf die strawwe winter van Quebec. Tadoussac bly 30 jaar lank die enigste seehawe teen die Sint-Laurensrivier.

Die hedendaagse dorp lê digby die ou nedersetting, teen die monding van die Saguenayrivier in die Sint-Laurensrivier, en is 'n gewilde toeristebestemming. Naas die natuurskoon, die Saguenayfjord en sy omgewing met 'n aantal natuurparke kan 'n mens hier ook walvisse sien.

Die Centre d'Interprétation des Mammifères Marins behandel die soogdiere van die see.

Eksterne skakels[wysig]