Taekwondo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Taekwondo kompetisie
Taekwondo demonstrasie

Taekwon-Do is 'n ongewapende vegkuns wat van Korea afkomstig is, maar ook ooreenkomste met Japanese karate toon. Letterlik vertaal beteken “Tae” voet, “kwon” hand of vuis en “Do” die manier of die weg. Taekwon-Do is dus die gebruik van die hande en voete vir selfverdediging en die verbetering van jou persoonlikheid.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Taekwondo (kategorie)
Olimpiese somersporte Logo van die Olimpiese Spele

Somerspele: Atletiek · Basketbal · Boks · Boogskiet · Driekamp · Fietsry · Gewigoptel · Gimnastiek · Handbal · Hokkie · Judo · Kanovaart · Moderne vyfkamp · Ruitersport · Pluimbal · Roei · Rugby Sewes · Sierduik · Skerm · Skyfskiet · Seiljagwedvaart · Sokker · Stoei · Swem · Gesinchroniseerde swem · Taekwondo · Tafeltennis · Tennis · Vlugbal · Waterpolo

Voormalige Olimpiese sporte: Baskiese pelote · Bofbal · Gholf · Jeu de paume · Krieket · Kroket · Lacrosse · Motorbootresies · Polo · Sagtebal · Toutrek