Tainan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Tainan
臺南市
Tainan City's cover.jpg

Kaart Seël
Taiwan ROC political division map Tainan City (2010).svg
Seal of Tainan City.svg
Vlag
Tainan flag.svg
 Land Flag of the Republic of China.svg Republiek van Sjina
 Administratiewe gewes Suid-Taiwan
 Koördinate 22°59′N 120°11′O
 Stigting 1621
 Oppervlakte:  
 - Totaal 2 191,6531 vk km
 Hoogte bo seevlak - m
 Bevolking:  
 - Totaal (Oktober 2010) 1 876 312
 - Bevolkingsdigtheid 854,917/vk km
 Tydsone UTC +8 (CST)
 Burgemeester William Lai
 Amptelike Webwerf Tainan
City Government

Tainan (Sjinees: 臺南市, Pinyin: Táinán Shì, Pe̍h-ōe-jī: Tâi-lâm-chhī; letterlik Suid-Taiwan) is ná Nieu-Taipei, Kaohsiung en Taichung die vierde grootste stad van die Republiek van Sjina op die eiland Taiwan met sowat 1,9 miljoen inwoners. Tainan het 'n oppervlakte van 2 192 km² en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur. Op 25 Desember 2010 het die stad met die Tainan County saamgesmelt.

Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se suidelike kuslyn en lê aan die Suid-Sjinese See. Die stad is weens sy gerieflike plek in 1621 deur Nederlandse koloniste opgerig. In 1662 het die Sjinese onder Zheng Chenggong die stad verower en tot hoofstad van die Prefektuur van Taiwan verklaar.