Taizz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Taizz
تعز
'n Uitsig oor Taizz
'n Uitsig oor Taizz
Ligging van Taizz op 'n kaart (Jemen)
Taizz
Taizz
Koördinate: 13°34′44″N 44°01′19″O
Land Vlag van Jemen Jemen
Gouvernement Taizz
Bevolking (2003)
 - Stad 460 000

Taizz (Arabies: تعز Taʿizz‎) is 'n stad in die suide van Jemen met 'n bevolking van 460 000. Die stad is die derde grootste van dié land ná die hoofstad Sanaa en Aden en is tussen die twee stede geleë. Onder koning Ahmad ibn Yahya (1948–1962) het Taizz vir die laaste keer as hoofstad van Noord-Jemen gedien.