Talbot Horizon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Chrysler/Simca/Talbot Horizon
Talbot Horizon
Spesifikasies
Voorgangers Simca 1100
Vervaardiger: Chrysler
Produksie: 1977-1985
Klas:
Enjin: Simca S-4
Wielafstand: 2520 mm
Lengte: 3960 mm
Breedte: 1680 mm
Gewig: 1025 kg

Die Talbot Horizon is 'n motorkar wat ontwerp is deur die Europese divisie van die Chrysler maatskapy. In Frankryk het die motor die Simca naam gedra, maar elders Chrysler.

Die Talbot Horizon was beplan as die opvolger vir die verouderde Simca 1100.